Ons streef om uit te reik in ons gemeenskap, in terme van een of ‘n paar spesifieke programme (bv. ‘Bible in Schools’, bejaardes, gevangenes, bybelverspreiding). Die Alfa kursus word ondersteun en sterk aanbeveel vir geestelike groei en toerusting – veral met die doel om na buite uit te reik. Ons reik uit na soekers en buite-kerklikes in ons omgewing.

 

Kontak Persone: Theo Engelbrecht

E-pos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.