Gebed 

Ons gemeente het ‘n aktiewe gebedsbediening wat in uitvoering van die Bybelse voorskrifte “gedurig bid vir die gelowiges en nie-gelowiges”. Kontak ons indien jy ‘n behoefte aan gebed het. Jou versoek sal met absolute vertroulikheid hanteer word. “Want waar twee of drie in My Naam saam is, daar is Ek by julle“ (Matt 18:20).

 

Twee ouderlinge kan gekontak word vir behoeftes/nood/versoeke/danksegging wat bestaan.

 

Kontak Persoon: Robyn van Eeden

E-pos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Kontak Persoon: Lijlanie Stander 

E-pos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.