Omdat ons die gebou huur waar eredienste plaasvind, is ons genoodsaak om voor en na elke byeenkoms logistieke take te verrig. Take sluit in die oop- en toesluit van die gebou, die uit- en wegpak van toerusting en tafels en/of stoele soos benodig asook voorbereiding vir funksies, sosiale byeenkomste en nagmale.

Ons werk op ‘n rooster-basis en probeer om elkeen maksimum een werksbeurt per maand te gee sover moontlik.

 

Kontak Persoon: Theo Engelbrecht

E-pos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.