Hou ons op datum van inligting wat verander - KERKADMIN

Watter inligting van jou het verander?

Laat weet Tersia Bradfield asseblief dadelik by This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. van enige verandering van adres, tel, sel nommers ens. Veranderinge kan op die webblad gedoen word onder ADMIN op hoofblad.

Lidmaatskapaansoekvorm: Hierdie vorm is beskikbaar in die voorportaal by die posbus. Neem gerus ‘n vorm as jy graag deel van die North Shore se geloofsfamilie wil wees, voltooi en plaas in posbus.

Dié vorm kan ook aanlyn gedoen word – sien onder ADMIN op hoofblad
.

Kontak Persoon: Tersia Bradfield

E-pos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.