Die bediening se hoofdoel is die bemarking van die ACK deur middel van publikasies, die webblad, promosies en ondersteuning van die ander Bedienings.

Lidmate wat in bemarking of die webblad belangstel of wat graag betrokke wil raak by die skryf of taalversorging van publikasies, is welkom om van hulle te laat hoor.

 

Kontak Persoon: Jacques Pietersen

E-pos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

  
 
Webinstandhouding: Vir enige navrae of kommentaar oor ons webwerf, kontak ons Webmeester

 

Kontak Persoon: Kenith de Beer 

E-pos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.



Administrasie-Webblad opdatering

Kontak Persoon: Corlize Britz
Kontak persoon: Kenith de Beer

E-pos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
E-pos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 


Gemeente elektroniese maandblad – NOORDFLITS – word aan mense op die gemeente se databasis versprei. Die maandelikse versorging van die Noordflits word deur Hannetjie Meintjes gedoen. Dié blad is ook op Facebook beskikbaar: ACK North Shore Gemeente.

Alle nuus moet voor die 15e van ’n maand vir die volgende maand ingelewer word.
 

Kontak Persone: Hannetjie Meintjes

E-pos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.



Gemeente Facebook

Kontak Persone: Henriet Marais | Linda van Zyl

E-pos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. | This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.