Ons as gemeente reik graag uit na die gemeenskap en binne ons eie gemeente en help graag waar die nood druk,
Om tydelike verligting te bring, voorsien ons kruideniersware en koopbewyse.
Gemeente word aangemoedig om by te dra deur:
• Nie-bederfbare kos te bring
• Kontant bydraes in houer te plaas (Gemerk "Die Spensfonds")
• Voedsel koopbewyse (kos-vouchers) te skenk
• Geskenkbewyse
|
Kontak Persoon: Christelle Krause |
E-pos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. |
