VISIE EN MISSIE VAN DIE MACKs MANNEBEDIENING

Visie:
Om toegewyde christen mans in New Zealand te wees en bekend te staan as ware steunpillare in ons huise, in ons gemeente en in ons gemeenskappe waarin ons lewe, werk en speel.

Missie:
Ons sal mekaar ondersteun om die BESTE te wees wat ons kan wees. Ons sal voortdurend daarna streef om ons verhoudinge op alle vlakke te verbeter en om beter insig te kry oor God se wil vir ons lewens.

Alle mans van Auckland en die omliggende areas is welkom om in te skakel by enige van ons aktiwiteite.
Geen lidmaatskapvereistes.
Geen ouderdomsgrense.

 

 

 

Kontak Persoon: Alex Hoffman

E-pos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.