WIRES is ‘n bediening wat uit die volgende onderafdelings bestaan met individuele koördineerders.

 

Die WIRES afkorting is as volg saamgestel:

•  Woordbediening

•  Instrument opstel en klank

•  Rekenaar en redigering

•  Engelse vertaling

•  Sang en aanbidding

 

As jy graag wil betrokke raak, kontak asseblief die sang en aanbiddings koördineerder.

 

 

Kontak Persoon: Herman Pieters

E-pos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.