Die doelwit is om die gemeente geestelik toe te rus en te ontwikkel vir dienswerk.
Die doel is om individue en kleingroepe geestelik toe te rus sodat almal – die geloofsfamilie en groter gemeenskap van New Zealand, die geleentheid het om deel te neem aan die groei as deel van die liggaam van Christus.
- Geestelike Toerusting word met behulp van die volgende bronne beskikbaar gestel vir groepstudie of individuele studie:
- Boeke, DVD en internet programme wat God se Woord, die Bybel bevorder.
- Kursusse en ander geestelike seminare en byeenkomste aangebied deur die ACK, ander kerke en ander Christelike instansies.
- Mans, Vroue en gemeente kampe.
- Kleingroep en individuele besprekings
- Promise Keepers
- Willow Creek Ministries
Hierdie bediening soos die ander bedieninge onder Geestelike Groei, oorvleuel baie van die bedieninge in die ACK en bied ondersteuning aan waar nodig.
|
Kontak Persoon: Herman Pieters |
E-pos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. |
